FORGOT YOUR DETAILS?

Al ooit gewonder hoekom julle op mekaar skree?

by / Tuesday, 26 February 2013 / Published in Esre Ackermann

HELP sy gil alweer!

Hoekom dink jy skree mense op mekaar wanneer hulle konflik beleef? “Die antwoord is bloot eenvoudig” sê Esré Ackermann verhoudings konsultant en skrywer van Dare2share kommunikasie kaartspel vir pare, “omdat hulle mekaar se harte mis” Die een wat praat, voel “Jy hoor nie my hart nie.”

Onthou in die toekoms as julle weer op mekaar begin skree, moet jy wéét dat jy besig is om mekaar se harte te mis! Posisioneer jouself (Crouch- touch- pause-and engage) dan om konstruktief te begin praat, ons het wel verwys na stilstuipe wat liefdeloosheid beeld, om te skree is ook liefdeloos!

Ns. Het jy al ooit gewonder hoe jou maat die saak sien en dat hy/sy ook kan reg wees? Dink sommer hieraan volgendekeer as jy jou eie opinie WIL afdwing!

TOP