

Dare2share verkoop teen R295,00 plus R45,00 (posgeld en verpakking) in Suid-Afrika.
Vir enige bestellings kan u direk by ons bestel en in ons rekening in betaal:
Ons bankbesonderhede is:
Rekening naam: Dare2share
Bank: Nedbank Vredendal
Rekening nr.: 1596011815
Tak kode: 159605
Tipe rekening: Tjek
Inbetalingsbewyse kan gefaks word na (027) 2133615 of epos na dare2share@kingsley.co.za met u volle adresbesonderhede en kontaknommers waarheen dit gepos moet word.
