FORGOT YOUR DETAILS?

Die leef in die lig van die huidige waarheid.

by / Tuesday, 26 February 2013 / Published in Esre Ackermann

So I will always remind you of these things, even though you know them and are firmly established in the truth you now have. (2 Peter 1:12)

Die huidige waarheid bring soveel meer perspektief, ek luister na getuienisse en praat met vriende wat dit gewaag het om te deel, en in die lig van die getuienis is daar soveel groei in hulle verhoudings en in die verstaan van mekaar,… “wens ek het die produk ontdek voor ons troue”, sê die een vrou nou die dag so in die verby gaan! “Hoekom vra ek so ‘n bietjie moedswillig?”

En sy vertel haar storie..

“Ons is so geneig om in die verlede te leef’, sê ek vir haar en glimlag, ”die wat as, en as ek maar net, is eil gesaaide verwyte wat ons niks regtig iets in die sak bring nie”. Die sleutel vertel ek vir haar is opgesluit in die skrif soos hierbo in 2 Petrus 1:12. Wat maak julle nou met al hierdie inligting oor mekaar se doen en late en dit oor die verlede? Petrus sê die groei lê in die lig van die huidige waarheid, dit wat ons nou van mekaar weet hoe hanteer ons dit in die hier en nou, die Here is immers hier en nou teenwoordig Hy lewe en Hy verlos, genees en restoureer. Met dit wat jy op hierdie oomblik van jou maat weet in die lig van die liefde van die Vader hoe deel jy nou met dit?

Dit is presies wat Dare2share kommunikasie kaarte doen dit bring lig in die verstaan van mekaar se doen en dink, hoe ek voel,…en dit gee gerreedskap om die emosies te hanteer binne wyse, liefdevolle riglyne vir die voorbou bou aan ‘n gesonde Huwelik in die NOU!

Hoe wil jy kies om julle leeftyd saam deur te bring, in die angs en vrees van aannames, of met die doelgerigte verbondsbeginnsels van Dare2share kommunikasie kaarspel waar ons saam ‘n weg vind?

Maak kontak

www.dare2share.co.za

 

TOP