FORGOT YOUR DETAILS?

…”Weekend Dare”

by / Tuesday, 26 February 2013 / Published in Esre Ackermann

Hierdie week is dit tyd om bietjie ‘n wandel te vat in “memory lane”. Gryp ‘n pen en papier, ‘n bottel wyn en gaan sit lekker saam met manlief/vroulief op die bank. Julle moet vir elke letter van die alfabet ‘n spesiale herinnering neerskryf, Ons bv. “T=Troudag… troudag was so spesiaal. Jy is myne en ek is joune vir altyd.”

Dis lekker om terug te kyk op ons lewe saam en te weet dat ons soveel wonderlike herinneringe deel. My gunsteling herinnering saam met jou is

TOP